Graad 9 EBW 3-in-1 Boek & Template 9781928354758
$38.7
$58.05
Description Hierdie Graad 9 EBW 3-in-1 studiegids maak uitdagende vakinhoud makliker verstaanbaar. Al drie EBW-modules word in praktiese, hanteerbare grootte onderwerpe opgebreek en op ‘n gebruikervriendelike manier aangebied. Die logiese benadering en duidelikheid van die notas lei die leerder deur elke inhoudsarea, met gegradeerde vrae en antwoorde met aantekeninge daarby, om deurlopende selfassessering te bied. Sleutelkenmerke: Logiese, verduidelikende notas Leerdervriendelike diagramme Nuttige aktiwiteite en antwoorde Eksamenvraestel en -memo Fotokopieerbare templaatboek
Study Guides Gr 7-9 Other Subjects