CHSISCHE.DE ≡ Sets Study Guides Gr 7-9 Other Subjects Study Guides Gr 7-9 English Hair Oils
  • Resources Gr10-12 Other

  • Iewers Vlieg daar Fairy Dust Werkboek

Iewers Vlieg daar Fairy Dust Werkboek

$57.6 $95.04
OPSOMMING Elmien word wakker toe iemand ‘n hand oor haar mond druk. Sy dink onmiddellik dat dit oom Bok is wat vir haar gekom het. Die persoon beveel haar om nie te skree nie. Dit is Ruan en hy sê vir Elmien dat hy haar hulp nodig het. Elmien se oë begin gewoond raak aan die donker in haar ouma se Wendyhuis waarin sy, haar twee niggies en ouma bly. Ruan het seergekry en vra dat sy hom moet help. Sy kry haar dokterstas en volg Ruan by die deur uit. Dit is doodstil in die plakkerskamp – ook bekend as Plot 717 of Hoewe 717. Ruan neem haar na ‘n plek waar daar ‘n klomp stukkende yskaste, wasmasjiene en tuimeldroërs rondstaan. Sy laat Ruan op ‘n stuk seil lê en ondersoek sy wond. Sy hoor ‘n geluid en iemand wat vra wat sy daar soek en wat sy met Ruan maak. Sy naam is Temba. Sy sê vir Ruan dat sy die wond sal skoonmaak en dat hy dan hospitaal toe sal moet gaan, maar Ruan vra dat sý die steke moet insit, want hy kan nie hospitaal toe gaan nie. Sy beveel Temba om warm water te gaan haal en gee solank vir Ruan pynmedikasie om te drink. Temba vertel Elmien dat hy en Ruan vennote is: hy kry die stukkende toestelle op die ashoop, Ruan maak dit reg en hy, Temba, gaan verkoop dit weer. Nadat die wond goed skoongemaak en ontsmet is, begin Elmien die steke insit. Sy vind uit dat oom Bok Ruan se pa is. Sy waarsku Ruan dat as infeksie intree hy dadelik hospitaal toe moet gaan. Ruan wil nie hê sy pa moet hiervan weet nie. Temba belowe om die volgende dag te kom kyk hoe dit met Ruan gaan. Anelda word wakker wanneer Elmien in die bed klim. Elmien het ‘n lang dag wat voorlê. Sy moet amper opstaan om skool toe te gaan en ná skool moet sy in die videowinkel gaan werk
Resources Gr10-12 Other

Resources Gr10-12 Other

  • Top Class Accounting Grade 12 Teacher’s Guide
    $66.65 $118.64
  • Focus Life Orientation Grade 11 Teacher’s Guide
    $58.16 $75.61
  • Computers, part of your life – Grade 11 Teacher’s Guide & DVD 2nd Edition
    $51.96 $97.17
  • Sweef en ander Verhale Werkboek (hersien met 10 verhale)
    $58.97 $74.3
  • As mens geluk kon proe Werkboek EAT
    $62.3 $100.93
  • Rekenaars, deel van jou lewe – Graad 11; Onderwysergids & DVD; Tweede Uitgawe
    $65.31 $108.41
  • Solutions For All Map Skills Grade 10-12 9781431026845
    $59.61 $88.82
  • Afrikaans Sonder Grense EAT Graad 12 Onderwysersgids 9780636145856
    $67.5 $120.83
  • Oxford Physical Sciences Dictionary 9780199041664
    $55.99 $71.67
  • Cambridge IGCSE™ and O Level Accounting Workbook with Digital Access (2 Years) 9781009814539
    $44.37 $64.34
  • Tot Siens, Koning Arthur Werkboek
    $38.02 $64.63
  • Mind Action Series Lewenswetenskap Onderwysersgids IEB
    $52.26 $63.76
  • Iewers Vlieg daar Fairy Dust Werkboek
    $57.6 $95.04
  • Focus Life Orientation Grade 12 Teacher’s Guide
    $39.53 $74.71
  • Liefde laat jou Rice Krispies anders proe Werkboek (Hersiene weergawe 2022)
    $35.62 $61.27
  • Ek was Hier Werkboek EAT
    $65.77 $85.5

© 2026 - CHSISCHE.DE