Pythagoras Graad 12 KABV Wiskunde 9781868631568
$55.21
$83.37
HIERDIE IS ‘N MOET-HÊ VIR ALLE GRAAD 12 LEERDERS. Die boek sluit opsommings, voorbeelde en baie tipiese eksamenvrae met volledige antwoorde in oor al die voorgeskrewe onderwerpe, nl. Eksponente en Logaritmiese funksies, Funksies en hulle inverses, Resstelling en Faktorstelling, Patrone, Rye en Reekse, Finansies Toename en Afname, Differensiaalrekening, Waarskynlikheid, Statistiek, Analitiese Meetkunde, Trigonometrie en Euklidiese Meetkunde.
Study Guides Gr 10-12 Maths