CHSISCHE.DE ≡ Sets Study Guides Gr 7-9 Other Subjects Study Guides Gr 7-9 English Hair Oils
  • Study Guides Gr 10-12 Maths

  • Fisichem Graad 10 Fisiese Wetenskappe 9781868631414

Fisichem Graad 10 Fisiese Wetenskappe 9781868631414

$27 $46.98
Fisichem 10 (CAPS) dek die hele sillabus in 13 hoofstukke. In hierdie hoofstukke spreek ons eers die basiese aspekte aan wat leerders moet bemeester. Waar van toepassing, word inhoude uit vroeëre grade hersien. Daar word van ‘n verskeidenheid vraagtipes gebruik gemaak om leerders se kennis, vaardighede en ander vermoëns te assesseer. Ons het probeer om die vrae op só ‘n wyse te orden dat hulle progressief meer uitdagend word. VOLLEDIGE ANTWOORDE word vir AL die vrae in die tweede helfte van die boek verskaf. Neem asseblief kennis dat die hoofstukke FISICHEM 10 in dieselfde volgorde gerangskik is as wat deur die CAPS dokument voorgeskryf word. Die Fisika-onderwerpe word dus NIE saam in een afdeling van die boek gegroepeer nie en daarna al die Chemie-onderwerpe in ‘n ander afdeling nie (of omgekeerd). In die eerste hoofstuk word daar aandag gegee die Wiskunde-kennis en Wetenskapvaardighede wat leerders nodig het om die res van die onderwerpe met vertroue aan te pak.
Study Guides Gr 10-12 Maths

Study Guides Gr 10-12 Maths

  • The Answer Series Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV 9781920558307
    $39.08 $71.52
  • The Answer Series Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV 9781920297824
    $45 $73.35
  • Mathematics/Wiskunde Gr12 Papers And Solutions (Bilingual) Caps Aligned (2023 Edition)
    $60.82 $121.03
  • The Answer Series Grade 12 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV 9781920568719
    $41.09 $50.95
  • Fisichem Graad 10 Fisiese Wetenskappe 9781868631414
    $27 $46.98
  • USED – X-kit Achieve! English Home Language Grade 12 Exam Practice
    $18 $27
  • Pythagoras Graad 11 KABV Wiskunde 9781868631452
    $45 $85.95
  • Great Gatsby Study Guide 9781770172890
    $55.53 $89.96
  • Gr 11&12 Mathematics Revision Book 9781920378905
    $50.47 $62.08
  • Mindbourne Grade 11 Geometry Workbook Teacher Guide (IEB & DBE)
    $64.97 $114.35
  • Mindbourne AP Maths Statistics Examination Preparation Workbook 9781928462842
    $72 $112.32
  • Pythagoras Graad 10 KABV Wiskunde 9781868631575
    $49.68 $82.97
  • Ace it! Mathematics Grade 11 Study Guide 9781920356316
    $35.96 $59.69
  • Pythagoras Graad 12 KABV Wiskunde 9781868631568
    $55.21 $83.37
  • Gr 11 Assessment Book/Assesseringsboek 9781920378929
    $68.02 $99.99
  • System Maths Grade 10 Assessment Book – 9781920378462
    $90 $130.5

© 2026 - CHSISCHE.DE